send link to app

NG Vishoek


4.6 ( 8656 ratings )
Yaşam Tarzı
Geliştirici: Riaan van Niekerk
ücretsiz

Word deel van ons geloofsgemeenskap in Christus deur om van ons toepassing gebruik te maak om hierop vir ons eredienste te bespreek, regstreeks te kyk of te luister. U kan ook ons kerkkalender besigtig, gebedsversoeke rig asook ons weeklikse nuusbriewe, geestelike artikels, dagstukkies en die bybel lees. Ons onderskeie bedieninge word bespreek en u kan hier ook verdere navrae doen oor betrokkenheid. Daar is bybelspeletjies, christelike musiekvideos en nog vele meer.